Upgraded Website Banner MY911 3

Besit Jy 'n Besigheid? Gesels Met Ons!

Ons sal ons aanbod op maat maak om die beste by jou behoeftes en betaalbaarheid te pas – ongeag die grootte.

Retirement Village

Aftree-oorde

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou inwoners, binne en buite jou dorp. MY911 bied jou ’n toegewyde bestuurplatform wat alle noodkennisgewings beheer en toepaslike nooddienste ontplooi. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.
Security Companies

Sekuriteits- maatskappye

Jy kan ons produkte en nasionale diens as ’n byvoeging aan jou intekenaars of huidige kliënte aanbied.

Dealers Fleets Transporters

Handelaars, Vlootbestuurders & Vervoerders

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou personeel nasionaal. MY911 bied jou ’n toegewyde bestuurplatform. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers.

Education

Onderrig

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou leerders/studente nasionaal. MY911 bied jou ’n toegewyde bestuurplatform wat alle noodkennisgewings beheer en toepaslike nooddienste ontplooi. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.

Health & Safety

Gesondheid & Veiligheid

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou personeel nasionaal. MY911 ontplooi toepaslike nooddienste, insluitend gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.
Tourism

Toerisme

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou nasionale en internasionale gaste, 24/7/365. Die MY911-app en afsonderlike IOT-toestelle ontplooi toepaslike nooddienste wanneer geaktiveer. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.

Fuel Service Stations

Brandstof- Diensstasies

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou personeel en kliënte, 24/7/365. MY911 ontplooi toepaslike nooddienste, insluitend gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.

Gated Communities

Afgeslote Gemeenskappe

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou inwoners buite jou hekke, nasionaal. MY911 bied jou ’n toegewyde bestuurplatform wat alle noodkennisgewings beheer en toepaslike nooddienste ontplooi. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.

Retail_Shopping Centres

Winkelsentrums

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou nasionale en internasionale gaste, personeel en kliënte op ’n diskrete wyse, 24/7/365. Die MY911-app en afsonderlike IOT-toestelle ontplooi toepaslike nooddienste wanneer geaktiveer. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Koppel dit aan jou eie of ons netwerk van diensverskaffers – of albei.

Screenshot 2025 12 03 at 11.35.36

Sport & Buitelug

Manage the safety and security of your participants.  MY911 provides you with a dedicated management platform that controls all emergency notifications and deploys relevant emergency services.  Remote areas are covered through our specific tracking devices. MY911 can deploy armed response, ambulance service with medical assistance or roadside assistance. Link this to your or our network of service providers – or both.

Employee Benefits

Werknemer- voordele

Bestuur die veiligheid en sekuriteit van jou personeel binne en buite jou kantoor, nasionaal. MY911 kan toepaslike nooddienste ontplooi via ons afsonderlike noodtoestelle en app. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp.

Individual Users

Enkel- verbruikers

MY911 bied ’n app en afsonderlike noodtoestelle om jou te verbind met ons noodoproep-sentrum, tydens of na ’n noodgeval – enige tyd en enige plek. Dit kan insluit gewapende reaksie, ambulansdienste met mediese hulp of padhulp. Jy kan ook ’n globale opsporingsopsie kies vir internasionale reis.

Hoekom Ons Kies?

Misdaad is georganiseerd – dit is tyd om terug te veg en self georganiseerd te word. Deur ’n MY911 intekenaar te word, word jy ook 'n veiligheidsbydraer. Ons het 'n kragtige netwerk wat gereed is om onmiddellik op noodgevalle en kriminele aktiwiteite te reageer. Met jou MY911-veiligheids-app of paniekknoppie is jy altyd voorbereid om op te tree. Hoe digter ons netwerk van intekenaars, hoe vinniger kan ons reaggeer in noodgevalle.

Jy kan toegang tot nooddienste vir jouself of ander kry, wat jou verbind met 'n landwye netwerk van respondente. Saam bou ons 'n meer responsiewe Suid-Afrika – een wat misdaad, mediese noodgevalle en brandpunte met spoed en presisie kan aanpak.

Wees deel van die oplossing. Wees vandag 'n Veiligheidsbydraer en help om SA veiliger te maak – oral waar jy gaan.