

Neem Jou Veiligheid Terug — Wanneer & Waar Jy Dit Die Nodigste Het!
Jy verseker jou motor, huis en gesondheid...maar op wie kan jy of jou gesin staatmaak wanneer dit regtig saak maak?
Met MY911 is hulp altyd net ’n druk van ’n knoppie weg.
Hoe Werk Dit?
Wanneer jy onveilig voel of mediese hulp benodig:
Press the Help Me button on your app or panic device.
Ons MY911 beheersentrum sal jou onmiddelik kontak.
Ons kry toegang tot jou noodinligting vir vinnige, doeltreffende bystand.
We send the nearest private armed response or ambulance to your exact location.
Vinnig. Betroubaar. Lewensreddend.
Wat Gaan Dit My Kos
Slegs R99 per maand vir een persoon – hoe meer gesinslede jy byvoeg, hoe groter jou afslag!
– No extra cost for armed response.
– Ambulance services: see our Services page for details.
– Don’t have medical aid? State ambulance services can still assist you.
Verdere Voordele:
Onmiddelike Hulp Ons beheerkamer stuur die naaste privaat, gewapende reaksie of ambulansdienste.
Gesinsveiligheid Maak seker jou gesin kry hulp wanneer jy nie by hulle is nie.
Automatiese Kennisgewings 2 kontake van jou keuse kry onmiddelik 'n SMS met jou noodgeval en presiese ligging.
Effektiewe Hulp Al jou noodinligting is op een plek wat ons help om jou effektief en veilig te help.
Opvolg Oproepe – Get free check-in calls while in a meeting or being en-route to check on your safety!
Opsporing & Ligging Weet te all tye presies waar jou geliefdes is.
Gesinsbuigsaamheid Een paniekknoppie kan gedeel word per gesin.
Jou app en paniekknoppie werk saam vir intydse opsporing en volledige veiligheid.
Help Om Suid-Afrika Veiliger Te Maak – Dit Begin By Jou!
✅ Wees ’n Held – Gebruik jou app om gewapende reaksie te stuur na iemand anders in nood — gratis diens. ✅ Rapporteer Misdaad – Stel ons beheersentrum onmiddellik in kennis vir noodreaksie. ✅ Maak ’n Verskil – Elke intekenaar versterk ons nasionale veiligheidsnetwerk.
Saam Bou Ons 'n Veiliger Suid-Afrika!
Teken Nou Aan — Dis Vinnig & Maklik!
Stap 1: Teken aan en betaal veilig via PayFast.
Stap 2: Ontvang jou aflaaiskakel via SMS.
Stap 3: Aktiveer en voltooi jou profiel — binne minder as 10 minute!
Saam Bou Ons 'n Veiliger Suid-Afrika!
Sluit Vandag Aan By MY911 — en Neem Jou Veiligheid Terug!
Een app. Een knoppie. Een netwerk wat altyd daar is wanneer dit die meeste saak maak.
Op soek na bekostigbare maandelikse betalingsopsies vir ons toestelle? Ons het buigsame alternatiewe net vir jou!

Hoe Kan MY911 Jou Bevoordeel?
Ons Diens Aan Jou
MY911: Vinnige Toegang Tot Die Naaste Dienste:
Die MY911-app, paniekknoppie en slimhorlosie koppel jou 24/7/365 aan ’n toegewyde beheersentrum. In ’n noodgeval sal ons beheersentrum jou help met die dienste wat jy benodig, jou kontakte in kennis stel en altyd gewapende reaksie ontplooi – want jou veiligheid is ons grootste prioriteit.

Wat ons kliënte sê
Hoekom Ons Kies?
Misdaad is georganiseerd – dit is tyd om terug te veg en self georganiseerd te word. Deur ’n MY911 intekenaar te word, word jy ook 'n veiligheidsbydraer. Ons het 'n kragtige netwerk wat gereed is om onmiddellik op noodgevalle en kriminele aktiwiteite te reageer. Met jou MY911-veiligheids-app of paniekknoppie is jy altyd voorbereid om op te tree. Hoe digter ons netwerk van intekenaars, hoe vinniger kan ons reaggeer in noodgevalle.
Jy kan toegang tot nooddienste vir jouself of ander kry, wat jou verbind met 'n landwye netwerk van respondente. Saam bou ons 'n meer responsiewe Suid-Afrika – een wat misdaad, mediese noodgevalle en brandpunte met spoed en presisie kan aanpak.
Wees deel van die oplossing. Wees vandag 'n Veiligheidsbydraer en help om SA veiliger te maak – oral waar jy gaan.








